Wetenskaplikes ontdek eerste nuwe katspesie in meer as 100 jaar
Die Tilcayo, soos plaaslike gemeenskappe die dier ken, is deel van ’n groep tierkatte wat oor Suid-Amerika heen voorkom. Navorsers sê dit is in ’n woud ontdek in ’n bergagtige omgewing met hoë lugvoginhoud. Reuters berig die dier is sowat 46 cm lank en …